Aksie-Volksoorlewing

Tuisblad

Baie welkom by Aksie-Volksoorlewing.

Neem vandag nog aksie vir u volk, tot eer van God,

sonder dat u êrens hoef aan te sluit.

**************************************************************

SAKE VAN ONMIDDELLIKE BELANG.

waai-en-loer3

Volksverootmoediging: 31 Maart 2012

Lees meer hier.

———————————————————————————————–

Lig u mening nou!!! Elke inset is belangrik.

Verootmoediging? ‘n Nuwe Gelofte?

Lees meer en sê u sê NOU deur hier te kliek.

———————————————————————————————–

Word deel van die landswye geloftevolk verootmoedigingsproses.

Lees meer hier.

———————————————————————————————–

(1)

Indien dit u eerste besoek aan ons webblad is, lees gerus eers  die gereelde vrae rakende Aksie-Volksoorlewing onder “Meer oor die aksie” op die hoofkeuselys.

(2)

Indien u graag deel wil word van hierdie aksie en nie kennis dra van ‘n groep in u omgewing om by in te skakel nie , teken dan in op ons nuusbrief sodat ons

  • u by ‘n groep kan uitbring en
  • u op hoogte kan hou.

U kan dit doen deur na die “Nuusbrief” afdeling op die hoofkeuselys te gaan of kliek nou hier.

(3)

Indien u reeds by ‘n groep ingeskakel is, maar nog steeds die  nuusbrief wil ontvang, teken ook gerus in.

Vriendelike groete.

Aksie-Volksoorlewing

Hierdie webblad is ontwerp om deur die volgende webblaaiers besoek te word:
Mozilla Firefox 3, Google Chrome, Internet Explorer 7 en 8, Opera 8.2 – 9.5.
Indien u enige probleme met die webblad ondervind, laai asseblief een van die boegenoemde webblaaiers af.
Hierdie webblad is ook ontwerp vir selfoon besigtiging.